. . .
  • H.V. DF Malan & Eendracht Straat, Kloofsig, Centurion
  • (+27) 12 644 4390
  • 046-086-NPO

Matrieks het help nodig met hoë studiekoste

Solidaritiet Helpende hand se studiefondssentrum word tans oorval met aansoeke van matrieks wat verder wil studeer.

Die sentrum het vanjaar reeds 1500 studente met rentevrye studielenings ter waarde van R40 miljoen, maar meer as 6000 aansoeke vir hule is reeds ontvang en aansoeke stroom steeds in.

Lees verder >>